Herbert Spencer

Herbert Spencer
Gebore 27 April 1820
Derby, Derbyshire, Engeland
Oorlede 8 Desember 1903 (op 83)
Brighton, Sussex, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Evolusie, positivisme, laissez-faire, utilitarisme
Beïnvloed deur Charles Darwin, Auguste Comte, John Stuart Mill, George Henry Lewes, Jean-Baptiste Lamarck, Thomas Henry Huxley
Invloed op Charles Darwin, Henry Sidgwick, William Graham Sumner, Murray Rothbard, Émile Durkheim, Henri Bergson, Auberon Herbert, Roderick Long, Yen Fu, Tokutomi Soho, Jack London, Ayn Rand
Handtekening

Herbert Spencer (27 April 1820 - 8 Desember 1903) was 'n Engelse filosoof. Hy was 'n vroeë voorstander van die evolusieteorie en het 'n invloedryke sintese van kennis wat die belangrikheid van die individu teenoor die gemeenskap en dié van wetenskap teenoor godsdiens daargestel. Sy belangrikste werk was die "System of Synthetic Philosophy" 'n omvattende werk wat onder meer die beginsels van die biologie, sielkunde, moraliteit en sosiologie aanspreek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search